

Bestuur deur Hannepie Smit
Nasorgure vir 2025
Gedurende skoolure: 12:00 tot 17:30.
Leerders gaan direk na skool na die nasorg waar hul ‘n ligte ete ontvang.
Huiswerk word gedoen met Graad 1- tot Graad 7-leerders.
Vakansies: 07:30 tot 17:30
Betaalbaar oor 11 maande
R7 920 per jaar
R720 vir een leerder
R1220 vir twee kinders
R500 vir 3de of 4de leerder